TESTIMONIALS

Hi Annie,

 

A big thank you for the  wedding photos. They are brilliant!  You are the best photographer a Bride and Groom can ask for. Your professional, yet relaxed and kind-hearted nature,  made us both feel comfortable and peaceful throughout our wedding day. Thank you very much for keeping us all on time and for capturing the day so well.  A picture is worth a thousand words and your work conveys the perfect message, the love and attention reflected  in your work is a mirror image of our love. Our photos are  AMAZING and we will be sure to refer you to all our friends. We have said it before and will say it again YOU ARE THE BEST, you captured exactly what we  wanted!!!!!!!!

 

Patrys

 


 

Ons het die geleentheid gehad om vir Ani en haar man voor die troue te ontmoet. Ons het sommer op n saterdag oggend mekaar vir koffie ontmoet, en wat n heerlike ontmoeting was dit nie. Die vriendelikheid en warmte wat hulle uitgestraal het was vir ons so aangenaam en het ons sommer dadelik op ons gemak met hulle gemaak. Ek het nie vir een oomblik getwyfel dat Ani vir ons pragtige fotos sal neem nie. Ek kon met die grootste vrymoedigheid vir haar voorbeelde van fotos stuur waarvan ek hou en sy het met graagte daarna gekyk. Op ons mooi dag het sy daar ingekom en dit was asof ons vir jare al goeie vriende is. Alles was spontaan, sy was so gemaklik en vriendelik dat almal vergeet het dat sy n kamera in haar hand het. Fotos was vir ons so belangrik en as ons nou daarna kyk kan ons nie aan enige iemand dink wat dit vir ons mooier sou kon doen nie. Haar fotos is fantasties, so verskriklik mooi en vir ons so kosbaar. Ons kan net se dankie, dat sy ons spesiale dag op so n ongelooflike manier vir ons op kamera vasgevang het en dat ons hulle vriende kan noem met wie ons weet ons n mooi pad mee sal kan stap in die toekoms.

 

Elaine

 


 

Annie

 

Annerie is not only one of my closest friends, but also the best photographer I know. Never have a ever met a photographer with so much love and passion for her work. She goes over and beyond of what is expected of her. Annerie made us feel so comfortable and with so much patience! We loved every second of the photo session! She interacted so well with all my family and friends. Everyone asked me- where did you find her?? She’s amazing!Annerie can be recommended to all you’re family and friends, you can rest assured that she won’t disappoint and she will produce photo’s beyond you’re expectations.Thank you Annerie.

 

You’re amazing xx

Jean-Mare

 


 

Annie

 

Hoe kan ons vir jou Dankie se Annie, jy’s die beste fotograaf ooit!  Di’s so moeilik om te besluit watter fotos om op te hang want hulle is almal mooi!  Ons is regtig so tevrede met ons fodies-di’s presies wat ons wou gehad het! Baie dankie vir al die ekstra moeite wat jy gedoen het met die kompetisie info wat jy aan gestuur het en die advies wat jy gegee het om die beste kwaliteit kiekies te verseker!  Jy het so n passie vir fotos en jy capture die moments wat saak maak.  Mag die Here jou net bless soos wat jy ons gebless het.  Liefde Lolla en Neville Van Heerden (08 November 2013)